Kam'Bati From Above

  •  

WELCOME TO KAM'BATI

  • Kam’Bati is situated on an Overberg farm approximately 20km west of Swellendam. The Sonderendriver and Breede River meets on the property, which offers grassed campsites with electricity and clean ablutions. Kam’Bati also offers Self-Catering Cabins that are equipped with linen and towels to make your visit as comfortable and relaxing as possible. The resort is very safe, convenient and wheelchair- and child friendly. The perfect place to spend your next holiday or breakaway weekend!

WHAT PEOPLE SAY ABOUT KAM'BATI

  • “As 'n mens jou meisie, verloofde of vrou wil vat vir haar eerste kamp en terselfde tyd wil he haar eerste ondervinding moet lekker wees is Kam'Bati net die plek. Dit is 'n baie mooi kamp oord met ongelooflike skoon badkamer en toilet geriewe. Kam'Bati het so baie om te doen dat 'n naweek te kort is. As ek weer kom gaan ek verseker langer bly. Ek en my verloofde het dit vreeslik baie geniet en was hartseer om sondag oggend te ry. Te danke aan julle sal sy weer gaan kamp omdat haar eerste ondervinding uit die boonste was. Ons dink Kam'Bati is 'n mooi en lieflike kamplek en sal dit weer besoek, maar volgende keer langer sodat ons als kan geniet op ons tyd. “

    Hennie Steenkamp
     
  • “Ek wil weereens net aan julle ons opregte dank oordra vir al die moeite wat julle gedoen het om die Kersfees byeenkoms vir ons so ‘n aangenaam geleentheid te gemaak het. Wees verseker dat elkeen van ons klub so gevoel het en my gevra het om julle namens hulle te bedank. Dra ook ons dank aan al die personeel oor vir hulle harde werk, dit gaan nie ongesiens verby nie.Soos Wilhelm aan jou genoem het, kon ‘n mens sien julle doen moeite om Kam'Bati die beste kampeerplek te maak. Doen so voort en ons sal in die toekoms weer by julle kom kuier! “

    Serfie Potgieter
  • “Hiermee wil ons julle baie graag bedank vir ‘n heerlike nwk by julle kampterrein. Ons het dit vreeslik geniet, en julle geriewe is van die beste wat ons al gesien het – ons sal julle verseker weer kom besoek. “

    Adel Wilson
  • “We were one of the families camping at A1 & A2 this past weekend.I just want to compliment you all on a fabulous and well structured, organized, and aesthetically pleasing camp site. Great grass for camping & for bare foot walking - adults and kids! no thorns! great ablution facilities - always toilet paper - always clean. great stay - can't wait to come back.”

    Vivian Thompson
  • “Baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie daar by julle. Ek voel ek kort nog 'n wegbreuk daarna toe siende dat daar so baie is om te sien en 'n naweek maar baie kort is. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat jul hierdie pragtige juweel van 'n plek met ons gedeel het.”

    Sonja van Zyl
  • “Goeie dag, Ons het vreeslik lekker gekuier.  Die badkamers is besonders netjies en skoon en water is altyd warm.  Die personeel is altyd vriendelik en hulle lyk gelukkig met hulle werk. Ons sal die oord definitief aanbeveel by vriende en gou weer kom kuier.”

    Anel de Klerk
  • Dit was heerlik en jammer dat ons nie julle bar en ander geriewe gebruik het nie, ons het daar gekom om net te rus van ons baie hectic lewe. Baie dankie vir alles.

    Rolf
  • weddings 1
  • weddings 3
  • winter special 1
  • winter special 2

VISIT OUR FRIENDS

  • bantam
    Bantam Trailers
  • swelendam
    Swellendam Tourism
  • infanta
    Infanta Trailers
  • breede escape
    Breede Escape
  • bushlapa
    Bush Lapa